 
															Om te weet dat jou 
sake in orde is, bied gemoedsrus 
vir jou en jou gesin.
Maak seker dat
 jou geliefdes versorg word 
volgens jou wense.
Om beheer oor jou toekomsbeplanning te neem, bemagtig jou en stel ’n sterk 
voorbeeld vir jou gesin.
Mense praat nie graag oor die dood nie, maar in werklikheid is dit ’n goeie gesprek om met die mense naaste aan ons te hê. Eksekuteurs kan jou help met ’n GRATIS testament – ’n kundige konsultant kan jou kom sien, of dit by die huis of die kantoor is, om jou behoeftes te bespreek, gratis!
Sodra jy die vorm voltooi het, sal jy die opsie hê om ’n konsultasie met ons spesialiste te skeduleer.
Eksekuteurs is hier om jou te lei deur die proses om ’n testament vir jouself op te stel en jou man aan te moedig om dieselfde te doen.
 
															REËLS EN BEPALINGS
 ● Elke deelnemer mag slegs een keer deelneem.
● Sodra jy die vorm voltooi het, sal jy gekontak word met die opsie om ’n konsultasie met ons spesialiste te skeduleer.
● Die wenner van die #GIRLS-bootreis vir twéé sal in Desember aangekondig word.
● Alle wenners sal per e-pos gekontak word.