Gretha Wiid

Wie is regtig die hoof van julle huis en huwelik? 

Wie is werklik in beheer van julle huwelik? Ontrafel die wanopvattings oor onderdanige vroue en leer hoe om ’n gebalanseerde en gelyke huwelik te bou! 

Volg die hemelse voorbeeld en dien jou maat in liefde 

Kontroversieel of nie – net ’n hond het ’n baas! En as ’n man sy vrou behandel asof hy die baas is, moet hy nie vies wees as daar ’n teef is wat vir hom sit en grom nie!  

Huwelike wat in hierdie tradisionele wanopvattings vasgevang is, laat my altyd dink aan ...

Wie is werklik in beheer van julle huwelik? Ontrafel die wanopvattings oor onderdanige vroue en leer hoe om ’n gebalanseerde en gelyke huwelik te bou! Volg die hemelse voorbeeld en dien jou maat in liefde Kontroversieel of nie – net ’n hond het ’n baas! En as ’n man sy vrou behandel asof hy die baas is,...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid. ’n ...

Vroue wil graag hê hulle mans moet bou aan ’n verhouding met die kinders. Baie pa’s wil, maar weet eenvoudig nie hoe nie. Help hom ...

Scroll to Top