Hoe om… ma-wees se grootste uitdagings te trotseer
- Ouerskap
- Nadia Beukes
Partykeer het ma’s vriendinne nodig, partykeer het ons feite nodig. Soms het ons hulp nodig, of ons is die hulpverlener. Wees ma saam met aktrise en motiveringspreker NADIA BEUKES en ander kenners, en leer om jou skuldgevoelens finaal agter te laat.
Ons sê dalk ons is bereid om vir ons kinders te sterf. Is ons bereid om vir hulle te leef? Om sonder minderwaardigheidsgevoelens elke dag aan te gryp, dankbaar te wees en die regte dinge beter te doen?
Geloof hou jou ma-kroon mooi op jou kop
Die Here ontmoet jou waar jy is. Hy veroordeel nie dat jy geskei is nie. Hy kritiseer jou nie omdat jy dink jy’s nie ’n goeie ma nie.
Hy sê: “Ek het hierdie kinders vir jou gegee. Ek weet jy doen jou bes, maar jy moet ook trots wees op jouself!”
Elke seisoen is anders en nodig – al hou jy dalk nie van joune nie, al voel dit soos winter.
Jy is nie in beheer nie. Daar is ’n groter plan. Dit is nie maklik nie, maar jy is toegerus ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Weet ...
Dis die klein dingetjies wat vassteek en uiteindelik die kosbaarste onthou-oomblikke word. Maak die doelbewuste keuse om tyd saam te spandeer as ’n gesin. Gesinne ...