[OUDIO] Hoe om…‘n swak selfbeeld af te skud (Jy is goed genoeg!)
“Wat sê jy oor jouself? Maak seker jou siening van jouself getuig dat jy ’n Koningskind is. Selfvertroue is eintlik Godsvertroue,” sê LIESEL KRAUSE-WIID, aanbieder van ‘n video- en ‘n oudio-kursus Kry selfvertroue en glo in jouself!
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Ons bly soms stilstaan by wie ons was. Ons laat ons nie toe om te groei nie. Maar soos die tyd verbygaan en ’n mens ...
Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk.
...Hettie Mills, lewensafrigter en stylkonsultant
Omring jou deur mense wat jou motiveer en die beste in jou na vore bring. Maar moenie soos hulle probeer wees nie. Jy is uniek ...