Wat as jaloesie jou vergiftig?

Wat as jaloesie jou vergiftig?

Die lewe is nie altyd regverdig nie. Hoe keer jy dat jaloesie jou lewe vernietig? Lees wat sê JANNIE LE ROUX.

Wees eerlik en erken dat jy soms afgunstig is

As ’n mens mooi dink, moet jy erken dat daar gereeld afgunstige gedagtes by jou opkom. Dit gebeur gewoonlik wanneer jy jouself met iemand anders vergelyk.

Hierdie ongelukkigheid wat jy ervaar, het meestal net een oorsaak en dit is dat jy jaloers is.

Elke keer wat dit lyk of iemand anders meer eer, erkenning, glimlagte, aanvaarding of wat ook al as jy kry, pla dit jou.

Die hele samelewing wil al hoe meer hê. Advertensies oortuig mense dat hulle gelukkig sal wees as hulle beter kan lyk en meer kan besit. Daarom voel jy maklik dat jy nie genoeg het nie of te min het. Dan sien jy mos altyd iemand raak wat wel meer het of meer bereik het of “voorgetrek” word.

Onthou, God kies jou vir ’n bepaalde rol wat jý moet speel of vir ’n taak wat jy moet verrig.

Dit is ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

MELISSA VAN BILJON het tydens die Vroue wat glo-retreat vertel dat almal unieke uitdagings het om te trotseer. Kom leer hoe jy jou roeping kan ...

“Ongelooflik” is haar gunstelingwoord. Heel toevallig, want radio-omroeper SUCCESS LEKABE het juis ’n ongelooflike lewensverhaal.  Uitdagings is steeds daar al leef jy jou droom   Dit ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!