Webinare

Voelgoed is … webinare wat jou leer en motiveer 

Ons webinare word een keer ‘n maand op ‘n Woensdag om 20:00, regstreeks op YouTube uitgesaai. Dit fokus op ’n verskeidenheid van onderwerpe soos selfontwikkeling, geloof, huwelik en ouerskap.

Lynette Beer

Verstaan die mense saam met wie jy werk

Datum

23 Oktober 2024

Aanbieder

LYNETTE BEER

Maand

Oktober

Dis hoe jy jou klerekas regruk!

Datum

31 Julie 2024

Aanbieder

Sunet Vermaak

Maand

Julie

Nóg webinare

#Mentor – OUERSKAP

’n Werkende ma wat altyd te kort skiet?

Datum

17 April 2024

Aanbieder

Serahni Symington

Maand

April

Jannie putter

Daar is nie iets soos opgee nie!

Datum

Aanbieder

Jannie Putter

Maand

Maart

LIESEL KRAUSE-WIID

Hoe om ’n swak selfbeeld af te skud (jy is goed genoeg!)

Datum

Aanbieder

Liesel Krause-Wiid

Maand

Februarie

Borg

WebinaarWoensdag word geborg deur Helpende Hand

Helpende Hand se roeping is gemeenskapsontwikkeling. Dit is wat ons wil doen, moet doen en ons mee besig hou.

Kliek op helpendehand.co.za

Scroll to Top