[OUDIO] Hou op skuldig voel oor skermtyd

Glo jy te veel skermtyd gaan jou kinders se oë vierkantig maak? Daar is ’n tyd en plek vir alles, omhels skermtyd wanneer dit nodig is!

Skermtyd … ’n Debat wat omtrent daagliks gevoer word. Is dit sleg vir jou kind se brein, vir hulle oë, vir hulle ontwikkeling?

Wel, ek is een van daardie ma’s wat my skuldgevoel oor skermtyd opsy geskuif het!

Kyk, ek haal nog altyd my hoed af vir tuisbly-ma’s. Ek is nie een van hulle nie. Of altans, ek was nooit nie. Toe kom gooi COVID-19 ons almal se lewe omver, en skielik raak ek ’n werk-van-die-huis-af-ma!

Met skole wat skielik sluit en die akademiese program wat moet aangaan, was ek ’n juffrou ook.

Wat ek gedink het gaan ’n gestruktureerde, genotvolle tyd wees, was toe nou op die ou einde allermins dit. Almal was gespanne. My doelwitte van wat ons alles gedoen gaan kry, en hoe
ek dit alles gaan koördineer, was onrealisties.

Ter wille van ons almal se oorlewing moes ek my siening oor skermtyd drasties verander.

Ek sal nou nie ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Wanneer ons in diepte gaan kyk na die gesondheid van die brein, sal ons ontdek dat ons ’n holistiese benadering moet neem.

...

Carla Lang

Is jou nuuskierige kinders se vrae uitputtend? Lees op oor dit wat hulle wil weet. So leer jy iets nuuts en help jou kind goed ...

Cerita Nagy, besigheidsvrou en verskilmaker

Ons het nie altyd al die antwoorde nie. In hierdie tye moet ons egter nie moed verloor nie. Onthou dat God steeds in beheer is. ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!