Ep #09: Kies en wees ’n goeie spanspeler
Soms dink ons om ’n sterk vrou te wees, moet jy altyd alles alleen doen. Dis egter nie waar nie. Jy is deel van ’n wonderlikespan – jy en jou man. Kies dus die regte lewensmaat vir jou span!
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Liesel Krause-Wiid
Dalk sit jy met ’n stuk bekommernis in jou hart. Gee dit vir die Here. Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor die belangrikheidom ons daagliks ...
Lynette Beer
Die behoefte om aanvaar en liefgehê te word, is ’n diep-gewortelde menslike behoefte. Luister wat Lynette Beer sê oor sosiale fiksheid wat jou help om ...
Lynette Beer
Die mens is en bly ’n sosiale wese. Dis waarom jy sosiale fiksheid ’n prioriteit moet maak. Luister na Lynette Beer se raad oorsosiale fiksheid ...