Ep #09: Reik uit en maak ’n verskil in ander se lewens

Die mens is baie self-gesentreerd. Ons moet leer om op ander te fokus en te dien! Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor die verskil wat ons in ander se lewens kan maak wanneer ons uitreik.

Deel die podsending

Méér podsendings

Rhona Erasmus

Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...

Lynette Beer

Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...

Reandi Grey

Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...

Scroll to Top