Soms dink ons om ’n sterk vrou te wees, moet jy altyd alles alleen doen. Dis egter nie waar nie. Jy is deel van ’n wonderlikespan – jy en jou man. Kies dus die regte lewensmaat vir jou span!
Méér podsendings
Lynette Beer
Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...