[OUDIO] Laat jou man voel hy is mansgenoeg 

[Episode 7 - Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]

Dis deel van jou man se DNS om ’n voorsiener en broodwinner te wees, maar dis nie altyd moontlik nie. Dis belangrik om jou man te eer. Staan by hom en bemoedig hom dat hy weet hy is mansgenoeg! 

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die ...

Leandra Foster

Alle ma’s doen nie outomaties die hele tyd alles foutloos nie. Goeie ouerskap word aangeleer en ontwikkel soos jou kind groei. Kry ...

Louwerens Swanepoel

“Vir sommige mense is die gemaksone nie altyd ’n gemaklike plek om te wees nie. Groei vind plaas wanneer jy uit jou ...

Scroll to Top