[OUDIO] Moenie agter verskonings wegkruip nie

Soms gebruik ons die seer van ons verlede as verskoning vir vandag se mislukkings. Moenie agter hierdie verskonings wegkruip nie. Omskep dit eerder in sukses.ย 

Dit is nooit te laat om te verander nie.

Jy is dalk in โ€™n situasie waar jy die seer en voorbeelde van die verlede gebruik om jou keuses te regverdig. Vra jouself, agter watter verskonings kruip ek weg? Watter voorbeelde van my verlede gebruik ek as verwysingsraamwerk om my dade en mislukte lewe te regverdig?

Jy dink dalk dat dit te laat is om dinge anders te doen. โ€™n Fout bly net โ€™n fout solank jy weier om dit reg te stel. Dit is nooit te laat om jammer te sรช nie. Of om op te staan en jou foute reg te stel nie.

Al het jy nie beheer oor wat die lewe na jou kant toe stuur nie, bly dit altyd jou keuse hoe jy daarop reageer. Kies vandag om anders na krisisse te kyk. Sien dit eerder as kursusse. Leer uit jou foute en doen dinge volgende keer anders.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Mรฉรฉr oudio's

Lewenskoste styg vinnig en ons moet almal die gordels stywer trek. Jy kan nie jou uitgawes verminder as jy nie weet hoeveel en waarop jy ...

[Episode 8 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] As jou man emosioneel afwesig is, is dit belangrik om sy moontlike verwonding en leegheid raak te ...

Dit is belangrik om vas te stel wat die effek van inflammasie spesifiek op jรณรบ gesondheid en gewig is. Sodoende kan jy jou dieet en ...

Scroll to Top