Bederf jou gesin met ’n bekostigbare vakansie [Vennoot]
- Vakansie-vennoot
- ATKV-oorde
Kies uit een van die ATKV se sewe spogoorde vir ’n vakansie wat die hele gesin sal geniet. Daar is iets vir almal, of jy nou die bos, see of berge verkies.
Die kwartaal is verby en julle gesin verdien dit om weg te breek vir ’n vakansie om julle batterye vir die laaste paar maande van die jaar te herlaai.
Om ’n bakleiery tussen die kinders te voorkom en jou man tevrede te hou, is dit slim om ’n vakansiebestemming te kies wat iets vir almal bied.
Daar is iets vir oud en jonk om te geniet by enigeen van die ATKV se spogoorde, of jy nou die berge, bosveld of see verkies.
’n Avontuur vir die hele gesin
Is jy op soek na die volmaakte gesinsvakansie?
Gevul met aksie en avontuur, of net luilekker rus en vrede?
ATKV-Buffelspoort is die koelste kampplek in die kontrei, en is net ’n klipgooi van die wêreldbekende Sun City en minder as ’n uur se ry van Pretoria en Johannesburg.
Dit is ’n geliefde Bosveld-kuierplek ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Dit is nou die ideale tyd vir ’n rustige wegbreek by een van die ATKV se oorde. Geniet pragtige lenteweer, laer tariewe, en ontspan in ...
ATKV-Hartenbos is ’n spoggerige oord, geleë op die wêreldbekende Tuinroete tussen Kaapstad en Gqeberha en bied aan besoekers die perfekte gesinsvakansie in die vars seelug. ...