[OUDIO] Hou rekord van jou hemelse gesprekke
- Geloof [Oudio]
- Carmin Olwage, sangeres en entrepreneur
Ons skryf gewoonlik dinge neer wat ons moet onthou. Hou dan nou ook rekord van God se beloftes. Maak notas van wat jy Hom vra. En van wat Hy van jóú vra.
Ons het grootgeword met ’n dagboek waar ons elke dag neergeskryf het wat gebeur het en hoe ons gevoel het. Ons het ons harte oopgemaak omdat ons geweet het dit is veilig. Jy kon skryf presies wat jy gevoel het.
Wat het gebeur dat ons daarmee opgehou het? Wat as ek vir jou sê, dat God wil hê ons dinge moet neerskryf – veral as Hy met ons praat. Soos Hy ons in Jeremia aansê om te doen.
God vergeet nie, Hy sal nooit vergeet wat ons vir Hom vra nie.
Ons vergeet wat ons vra en ons vergeet soms wat Hy vir ons sê. Dit is verstaanbaar om dinge te vergeet, God verstaan ons daaglikse lewe is so besig. Maar maak die geraas ons dan doof vir God se Woord?
Ons vra so baie. Ons vergeet om te vra wat God van ons nodig het. Daarom wil ek nou by ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Danelle Dreyer, eienaar van ’n gesondheidskliniek en finalis van die realiteitsreeks Ster-Status
Eet meer gereeld om gewig te verloor. As jy dit daaglikse deurvoer, is dit moontlik om gewig te verloor. En belangriker, ’n goeie gewig in ...
Om ligter deur die lewe te gaan moet jy begin om met ’n nuwe oog te kyk. Jou uitkyk beïnvloed immers jou woorde, dade en ...
Danileigh Steyn, aanbiddingsleier en sanger
Dis een ding om te sê jy is ’n Christen; ’n ander om Goddelike karakter te wys. Die Here wil ons gebruik om ander te ...