Ek wil vroue laat mooi voel
CINDY NELL–ROBERTS is baie meer as net ’n voormalige skoonheidskoningin. Sy is ’n dinamiese vrou wat passievol is daaroor om ander vroue te laat mooi voel. Gee spesiale aandag aan verhoudings en innerlike skoonheid Ek geniet dit baie om in die Kaap te woon. As kind het ons heelwat rondgetrek as gevolg van my pa […]
Ek wil vroue laat mooi voel Read More »
