[OUDIO] God het ’n plan vir jou lewe 

“Ons is met ’n doel hier op aarde geplaas. God het ’n unieke plan vir elkeen van ons se lewe. Maar dit is Sý plan en nie noodwendig óns plan nie,” sê LYNETTE BEER. 

Die plan vir ons lewe is al voor ons geboorte deur die Here uitgelê. God se groter plan vir my lewe draai om die doel wat Hy vir my het – die uitbreiding van Sy koninkryk hier op aarde.

Wanneer ons dan ons ore spits om Sy stem te hoor en ons harte instel op Hom, wys Hy vir ons tree vir tree die pad wat ons moet loop. Hy dra ons deur al die hindernisse wat op ons pad kom. God is bewus van jou omstandighede. Hy weet van jou grootste en geringste probleme. Jou behoeftes en jou uitdagings.

Luister na Sy stem en soek met ’n verwagting na Sy padtekens. Moenie vergeet dat Hy met ander oë na jou en jou probleme kyk nie. Sy perspektief is ’n ewigheidsperspektief. Dis altyd in ooreenstemming met Sy groter plan vir jou lewe. Daarom moet jy stil raak. Jy moet luister. Jy moet probeer om Sy ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Gerridene Berg, voedingkundige en fiksheid-afrigter

Ons sal nooit antwoorde op al ons lewensvrae kry nie. Daarom moet ons kies of ons net gaan aanhou vra “hoekom”, of bloot gaan vertrou. ...

Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat ...

Ernalize du Toit, skrywer en joernalis

Dis so uitputtend om jouself met ander ma’s te vergelyk … staak dadelik die onderlinge kompetisie oor wie se kind die beste is. Ondersteun mekaar ...

Scroll to Top