[OUDIO] Geloof sal jou deur onbekende uitdagings dra

Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra.ย 

Waak daarteen om beperkinge op God se seรซn te plaas. Jesus het ons duidelike instruksie gegee hoe om die lewe in oorvloed te leef. Ons is geskape om te heers en nie te vrees nie.

Vertrou Jesus volkome deur saam met Hom, nie net op water te loop nie, maar ook deur die woestyn. Jy moet eers deur die woestyn loop voor jy by die land van melk en heuning kan uitkom.

Aanvaar dat uitdagings toetse is. God toets ons geloof om te bepaal of ons kwalifiseer vir dit wat ons nastreef. God het ons die mandaat gegee om in oorvloed op aarde te lewe. Hy wil hรช ons moet met ons talente woeker solank ons denke, woorde en dade Hom verheerlik.

Pas die beginsels van geloof toe, eers op jou denke en dan deur optrede wat jou geloof bevestig. Geloof alleen sal jou nie deur jou ontberinge en die onbekende dra nie. Wel jou optrede wat ooreenstem met wat jy ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Mรฉรฉr oudio's

[Episode 8 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] As jou man emosioneel afwesig is, is dit belangrik om sy moontlike verwonding en leegheid raak te ...

Elzerie van der Westhuizen, redigeerder

Word God se liefde weerspieรซl in jou dade? Dit moet jou strewe wees, elke dag, en ook diรฉ van jou kinders. Hoe verstaan kinders die ...

Chrisna Roos, motiveringspreker en skoonheidsterapeutย 

Veroudering is ongelukkig onafwendbaar. Daar is egter daaglikse selfsorgwenke wat jy kan volg om hierdie โ€™n mooier, gladder meer vredevolle proses te maak. Wanneer jy ...

Scroll to Top