[OUDIO] Verouder met grasie in liggaam en siel
- Nuwe jy [Oudio]
- Chrisna Roos, motiveringspreker en skoonheidsterapeut
Veroudering is ongelukkig onafwendbaar. Daar is egter daaglikse selfsorgwenke wat jy kan volg om hierdie ’n mooier, gladder meer vredevolle proses te maak.
Wanneer jy jonk is, vertel niemand jou dat daar ’n tyd gaan kom wat jy nie meer gaan kan eet wat jy wil nie. Dat jy nie meer laat bed toe sal kan gaan en met net vier of vyf ure se slaap oor die weg kom nie. En dat die son nie jou vriend is nie, maar al die tyd die stille vyand … Alles bekruip jou soos ’n nare gewoonte.
Spyt … Spyt kom altyd te laat, maar daar is ’n leef-lewe daar buite. ’n Lekker jong lewe. Daardie jare is nou maar een maal die trappe wat jy moet klim op die pad na ’n slimmer, wyser, gryser jy.
Saam met elke nuwe pleidooi van ’n plooi, raak jou siel jonger, ligter en meer tevrede met wat is … wat was. Daardie tevrede-met-jouself-gevoel, die dit-wat-regtig-belangrik-is-gevoel, spruit dan tog uit ’n fronsplooi, ’n spataar of ’n grys haar.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Om ligter deur die lewe te gaan moet jy begin om met ’n nuwe oog te kyk. Jou uitkyk beïnvloed immers jou woorde, dade en ...
[Episode 8 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] As jou man emosioneel afwesig is, is dit belangrik om sy moontlike verwonding en leegheid raak te ...
Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk.
...