Gretha Wiid

Is daar hoop na ’n affair? 

As jou huwelik al ontrouheid moes trotseer, weet jy dis een van die seerste dinge in die lewe. Maar daar is hoop – dis moeilik, maar moontlik. 

As jy ontrou was, dra die gevolge 

Twee mense wat regtig lief is vir mekaar, opreg jammer is en by die wortel van die probleem uitkom, kan ’n sterker huwelik hê as voor die buite-egtelike verhouding. Om by hierdie punt te kom, is daar ’n pad om te stap…

Wanneer jy nie jou owerspel bekendmaak nie, is die leuen elke oomblik in jou huwelik teenwoordig. Elke keer wat jy sê jou hele hart is in die huwelik, gaan Satan jou aankla: “Ek wonder hoe hy sou voel as hy die waarheid weet?” As hierdie waarheid jou ongemaklik maak, dink dalk hoe dit sou voel as die bordjies verhang was.

Dis verkeerd om van jou huweliksmaat te verwag om te vergewe en verder te gaan as jy nie heeltemal met die affair klaarmaak nie. Die mate van werklike berou het ’n direkte uitwerking op die mate van vergifnis.

As jy net spyt en jammer klink, ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Vroue wil graag hê hulle mans moet bou aan ’n verhouding met die kinders. Baie pa’s wil, maar weet eenvoudig nie hoe nie. Help hom ...

Huweliksmaats het stokperdjies nodig. Maak net seker daar is balans, en dat dit nie gehaltetyd saam met jou maat steel nie. Vind balans tussen jou ...

Scroll to Top