Ep #15 Hou tog op om so te kla!
Ons gebede moet nie net ’n gekla wees nie. Ons moet God loof en prys. Luister na Liesel Krause-Wiid se raad oor hoe ons moet ophou kla en eerder God deur ons gebede, gedagtes en hele lewe eer.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Liesel Krause-Wiid
Christene veroordeel en verskeur mekaar so maklik. Ons glo tog almal in dieselfde Jesus en dat Hy ons enigste Verlosser is.Kom ons benader mekaar eerder ...
Lynette Beer
Elke mens het emosies. Ons moet dit voel in ons lyf, maar net nie toelaat dat dit ons lewe oorneem nie. Luister na Lynette Beer ...
Lynette Beer
Die mens is en bly ’n sosiale wese. Dis waarom jy sosiale fiksheid ’n prioriteit moet maak. Luister na Lynette Beer se raad oorsosiale fiksheid ...