Die lewe is onvoorspelbaar en vol uitdagings. Ons moet egter nie toegee aan moedeloosheid nie. Wees positief. Luister wat Reandi Grey sê oor jou beste lewe leef met entoesiasme en ywer.
Méér podsendings
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...
Lynette Beer
Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...