Ep #16 Hou op worry en begin outentiek leef

Wees dapper genoeg om te kies vir jy regtig is. Moenie jou steur aan ander se opinies en kritiek nie. Luister wat Lynette Beer sê oor outentiek leef en die mens word wat God jou gemaak het.

Deel die podsending

Méér podsendings

Reandi Grey

Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...

Rhona Erasmus

Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...

Lynette Beer

Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...

Scroll to Top