[VIDEO] ’n Rasende Rooi se swak- en sterkpunte
- Self
- Lynette Beer
[Episode 7 - Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]
’n Rasende Rooi is baie outokraties, aggressief, ego-sentries en humeurig. Hulle toon nie maklik simpatie nie. Maar hulle is uitstekend met tydsbestuur. Hulle is doelgerig, ambisieus en het ’n positiewe uitkyk op die lewe.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Wouter Snyman
- Wouter Snyman
Die realiteit is dat jou geldsake steeds hanteer moet word ná jou dood. Sonder ’n geldige testament verloor jy die reg en beheer daaroor.
...Aletté Winckler
- Aletté Winckler
Of jy getroud, enkellopend, ’n tuisbly-ma of beroepsvrou is, jy sal geïnspireer word deur die tydlose wysheid van die Spreukevrou Die Spreukevrou is net ’n ...
Rhona Erasmus
- Rhona Erasmus
Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie ...