Ep #17 Volwasse genoeg om nog kind te kan wees
Wanneer jy jonk is, kan jy nie wag om groot te word nie. Daar is egter ’n verskil tussen volwasse en oud. Luister wat Reandi Grey sê oor hoe jy volwasse genoeg moet wees om nog kind te kan wees.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Reandi Grey
Oud-word is nie kinderspeletjies nie, en niemand kan dit vryspring nie. Gelukkig kan jy daaroor lag – want dit is vet pret.Luister na Reandi Grey ...
Reandi Grey
Elke mens het ’n vrees om 30 te word. Dis normaal, maar dis nie nodig nie. Luister wat Reandi Grey sê oor die vrese, mites ...
Lynette Beer
Wees dapper genoeg om te kies vir jy regtig is. Moenie jou steur aan ander se opinies en kritiek nie. Luister wat Lynette Beer sê ...