Verstaan en bestuur kwessies en konfrontasie

Verstaan en bestuur kwessies en konfrontasie 

Een van ons grootste struikelblokke in die lewe is konfrontasie, en dit bloot omdat ons “die vrede wil bewaar”. Ons loop op eiers oor kwessies wat ons pla. 

Wanneer ons kwessies vermy word dit struikelblokke 

Ons verkies dikwels om kwessies wat ons pla onder die mat in te vee met die hoop dat dit sal verdwyn. Die vrees van “wat as” raak ons gemaksone waar ons deur twyfel vasgevang word.  

Van ons grootste innerlike konflikte is nie die antwoorde op dinge of sake wat ons kon uitsorteer nie, maar wel wanneer ons nie antwoorde het op die hoekoms en waaroms van gebeure waarvoor ons verantwoordelik voel nie.  

Wanneer daar nie antwoorde op hierdie vrae is nie, kom satan en plant saadjies wat nie net ons gedagtes gevange neem nie, maar ook laat dwaal. Dit is dan wanneer ons begin om te reageer op blote gedagtes en nie meer feite nie.  

Misverstande en hoe langer ons dinge ongesê laat, laat ons net meer bitter word. Hoe meer ons kwessies vermy wat ons kon aanspreek hoe meer word hulle ’n struikelblok, selfs in ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek het deur die jare ’n paar kosbare lesse geleer wat my help om, ten spyte van ’n besige lewe, ’n kwaliteit lewe te lei. ...

Die 4-kwadrant dink-brein bestaan uit twee kwadrante aan die linkerkant en twee aan die regterkant, wat jou dink-keuses en tyd-belewenis beïnvloed. Die invloed van die ...

Scroll to Top