Mokka-Franse roosterbrood
5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense
1 t olyfolie
4 snye brood
Vir die eiermengsel
6 eiers
1 t woestynsout of pienk sout
2 t karamelgeursel
2 t kakao, opgehoop
Vir die sous
1 k onversoete amandelmelk
2 t koffie, opgehoop, of 2 skote espresso
½ t sout
2 e rou heuning
2 e amandelneutbotter, opgehoop
Vir opdiening
Amandelneutbotter
Piesangskywe
Bloubessies of ander bessievrugte
Amandelskaafsels
Koffiebone of -poeier
- Eiermengsel: Klits die eier en voeg die sout, geursel en kakao by.
- Week die snye brood in die eier totdat dit deeglik bedek is aan beide kante.
- Voorverhit ’n braaipan met olyfolie.
- Braai ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
10 min. + gaarmaak 15 min.4 mense filetmedaljons of braaivleis van jou keuse 1 t olyfolie 1 rooi slaai-ui, opgekap 3 e rou heuning 150 ...
10 min. 4-6 mense 2 blikkies keker-ertjies, gedreineer en afgespoel 2 e olyfolie 1 t sout 2 e karamelgeursel 2 e kakao, opgehoop 5 e ...