Trek die lyn, môre is nog ’n dag

Trek die lyn, môre is nog ’n dag 

Ons maak elke dag keuses in ons lewens wat veroorsaak dat ons na die tyd spyt is. Dit geld ook vir waar ons daagliks die lyn trek in ons besige programme!  

’n Wanbalans affekteer jou werk, verhoudings en gesondheid 

Nog ’n e-pos. Nog ’n telefoonoproep. Nog ’n afspraak. Net gou inloer by ’n kollega. ’n Vergadering wat langer duur as wat beplan is, maar alles is tog belangrik. Wat moes ek uitlos? Ek kan nie. Ek moet nog by soveel goed uitkom.

Dit alles veroorsaak ’n gevoel van magteloosheid. Dit is soms net te veel vir my. Ek is stadigaan besig om te sink … Iemand het die prop uitgetrek en ek is besig om saam met die badwater in die drein af te spoel.

“Spyt kom altyd te laat.” Hoeveel keer het jy al hierdie spreekwoord gehoor? En tog, maak ons nog elke dag keuses in ons lewens wat veroorsaak dat ons na die tyd spyt is en dan die gevolge van ons aksies en keuses moet dra. Dit geld ook in terme van ons tyd en waar ons daagliks die lyn trek ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Sukses het niks met potensiaal of lucky breaks te doen nie, maar alles met die hoeveelheid tyd wat jy spandeer met dié vir wie jy ...

Een van ons grootste struikelblokke in die lewe is konfrontasie, en dit bloot omdat ons “die vrede wil bewaar”. Ons loop op eiers oor kwessies ...

Scroll to Top