Wilma Enslin-Geyser

’n Goeie fondasie lei tot goeie besluite

WILMA ENSLIN-GEYSER glo dat besluite ’n verlenging is van hoe jy jou lewe inrig. ’n Mens moet dikwels eers ander keuses maak voordat jy die “groot” besluit kan aanpak. 

Die Here wéét van jou hartseer en pyn 

’n Paar jaar gelede het ek voor só ’n besluit gestaan, vertel sy. “Ek en my broer [Andries] was medeleraars in sy gemeente in Alberton toe ’n gemeente in Stellenbosch my beroep. Gaan ek alles oppak, my familie en vriende agterlaat en alleen Kaap toe verhuis waar ek niemand ken nie? Of gaan ek bly waar ek is?”

Sy het geleer dat sy nie net op die besluit alleen kon konsentreer nie. “Baie ander dinge moet reeds vooraf in plek wees, soos jou gebedslewe. Jy moet ook kyk hoe lyk jou verhoudings en gemoedstoestand in daardie stadium en wat jy wil bereik in die lewe. Goeie besluite kan net geneem word deur iemand wat gesonde fondasies in plek het.”

Wilma is van mening dat die groot besluite eintlik nie die belangrikste is nie. “Die klein dingetjies wat vooraf in plek moet wees, is belangriker.” Een hiervan is ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Swemkampioen NATALIE DU TOIT het haar beenamputasie in ’n storie van deursettingsvermoë en hoop omskryf. Haar ongelooflike gees en prestasies is ’n inspirasie. Die krag ...

SOEKIE KROG van Radikids-faam het al haar kwota swak besluite geneem, maar dit het haar die vermoë gegee om vandag beter keuses te kan maak. ...

Scroll to Top