Rolene Strauss Almal wil net liefgehê en aanvaar word. Ek inkluis.’

Almal wil net liefgehê en aanvaar word. Ek inkluis.

Suid–Afrika se sprokieskoningin ROLENE STRAUSS het al die wêreld aan haar voete gehad, maar die pad na haar beste self is nog nie klaar nie.

Besef dat ware aanvaarding van binne kom

"Mense kyk na my en van ver af lyk dit of ek alles het. Of dinge in my skoot geval het." so sê Rolene Strauss

In die media en op sosiale media word die perfekte prentjie geskets, maar eintlik is ons almal geneig om net die mooi en lekker dinge te wys en te vertel.

Maar kom ’n bietjie nader en jy sal agterkom ek is net ’n gewone mens. Ek het al ongelooflike geleenthede gehad.

My lewe is ’n seëning, ’n wonderwerk, en ek is baie dankbaar vir alles.

Maar ek ken ook moeilike tye. Daar was ook talle uitdagings waardeur ek moes worstel.

Om die waarheid te sê, ek werk elke dag hard daaraan om die beste weergawe van myself te word – en dit is nog ’n lang proses.

Een van my grootste uitdagings is om nie ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Groot hartseer het die sangeres IRENE-LOUISE VAN WYK geïnspireer om te bly groei. Maar dit is ma-wees wat haar vir ewig verander het. “Tekkies Brand” ...

Dit lyk of geen uitdaging VANES-MARI DU TOIT bang maak nie. Of dit in die raadsaal van ’n korporatiewe maatskappy is of om ’n berg ...

Scroll to Top