Ek het geleer daar is ’n natuurlike vloei’

Ek het geleer daar is ’n natuurlike vloei

Die aktrise JANA KRUGER (vroeër Strydom) beur nie meer stroomop teen die lewe se uitdagings nie. Sy het geleer om rustig saam met die vloei te beweeg.

Enige lewensles wat jy vermy kom aanhoudend na vore

Jy hoef nie ontsteld te raak, bekommerd te wees of vas te skop teen die uitdagings van die lewe nie. Kyk dit in die oë, voel dit, verwerk dit en wees oop vir waarheen die kronkels in die pad jou lei.

Dis hoe ek geleer het om my lewe te leef ...

Die aktrise JANA KRUGER (vroeër Strydom) beur nie meer stroomop teen die lewe se uitdagings nie. Sy het geleer om rustig saam met die vloei te beweeg.Enige lewensles wat jy vermy kom aanhoudend na voreJy hoef nie ontsteld te raak, bekommerd te wees of vas te skop teen die uitdagings van die lewe nie. Kyk...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Akteur en motiveringspreker FRANK RAUTENBACH het geleer dat die lewe nie net goed of sleg is nie. Dit gaan oor balans vind tussen die pyn ...

ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe, hoe geloof haar dra, en natuurlik oor ...

Scroll to Top