Ampersomerslaai
10 min. + gaarmaak: 15 min.
2-4 mense
1 sny 100% rogbrood
200 g langsteelbroccoli
200 g rosa-tamaties
100 g babaspinasie
15 g wilde roket
2 Clemengold™ nartjies
80 g granaatpitte
1 t Oryx-woestynsout
1 t growwe swartpeper
Slaaisous
2 e olyfolie
1 e geroomde heuning
2 t karamelgeursel
2 t balsemiekasyn
- Stel die oond op 200 °C.
- Berei ’n bakplaat voor met kleefsproei.
- Spoel die broccoli af en sny die brood in blokkies.
- Rangskik op bakplaat en besprinkel met olyfolie. Voeg sout en swartpeper by na smaak.
- Plaas in oond en bak 10–15 minute totdat die brood en broccoli bros is.
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
10 min. + gaarmaak 10 min. 5-6 sosaties Vir die sosaties ongeveer 600 g skaapvleis in middelmatige blokkies gesny ongeveer 12 sprietuie 6 vye (1 ...
5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie 4 snye brood Vir die eiermengsel 6 eiers 1 t woestynsout of pienk sout ...
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!