Artikels
Hoe oorkom ek VRESE wat my terughou?
“Vrees is die emosie wat mense die meeste dryf om besluite te neem. Vrees is ook die emosie wat mense die meeste terughou en vasgrendel,”
Ja, jy kan… Jou doelwitte bereik
Jy kan miskien nie altyd jou omstandighede beheer nie. Jy kan wel kies hoe jy gaan optree om dinge in jou guns te laat werk