ANDRIËTTE NORMAN │ Sukkel jy met ’n gebrek aan selfvertroue?
Dis lekker om te sien hoe ons kinders met sterretjies in hulle oë na my kyk. Die hoogtepunt van elke dag is vroegoggend, wanneer die warm lyfies langs ons in die bed kom kruip. Elke minuut word gekoester, want wie weet hoe lank dit gaan hou? En die jongste enetjie, wat nog te klein is […]
ANDRIËTTE NORMAN │ Sukkel jy met ’n gebrek aan selfvertroue? Read More »








