Ek kan net myself wees
- Bekendes
- Mila Guy
MILA GUY is nie meer kind nie, maar tog steeds ’n dogter in haar ouerhuis; volwasse, al het sy nog haar pa nodig; ’n aktrise wat nie altyd oudisies slaag nie. Eintlik kan sy net een ding wees – haarself.
Dis net soos in die flieks. Dis daardie oomblik, daardie breukdeel van ’n sekonde voor die kar die paal getref het, wat ek nie kan onthou nie. My arms is hier; my bene ook. Ek glo ek is orraait. Daar kreun my vriendinne. Gelukkig. Dis soos musiek in my ore.
My kar was nie so gelukkig nie, en my pa-hulle was bitter ongelukkig.
In Nieu-Seeland kan ’n mens al op 16 jaar ’n rybewys kry, maar dan mag jy nie ná tienuur in die aand bestuur of passasiers in die motor hê nie.
Nog nooit voorheen het ek toegegee aan groepsdruk nie, maar op daardie belangrike aand het ek presies gedoen waarteen my ma my gewaarsku het – my vriende gaan oplaai om êrens heen te ry. Toe gly die kar op die ys, ons is in ’n paal vas en dit word net daar en ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
ELIZMA THERON het al groot hoogtes bereik as sangeres, aktrise en model, maar dié ma van twee weet dat haar gesin veel belangriker as roem ...
Die idee van sukses het met verloop van tyd vir NADINE nuwe betekenis gekry. ’n Suksesvolle loopbaan word nie gemeet aan een oomblik van erkenning ...