As jy probeer om julle verhouding te beheer…
- Gelukkig getroud
- Verwerk uit 21 Dae tot ’n fantastiese huwelik (Dr. Floris Knouwds) deur Ilze Ludick
Jy dink almal se geluk hang van jou af. So, jy probeer om julle verhouding te beheer. Jý besluit waar julle vakansie gaan hou en hoeveel geld julle kan uitgee. Maar sal jou man dit aanvaar?
Jy wil die verhouding ten volle beheer
‘n Suksesvolle verhouding gaan oor ons. Die verhouding met probleme is die een wat gaan oor ek en jy. Dis soos die ou gesegde wat sê ’n huwelik is nie 50/50 nie, maar 100/100.
Partykeer gee jy meer. Ander kere gee die ander een meer.
So, wat is ons in ’n huwelik? Dit is iets onsigbaars, maar dit is daar. Dit is iets wat apart is van die ek en jy in ’n verhouding. Een van die grootste gevare vir die ons in julle verhouding is wanneer jy probeer om jou man soos ’n kind te behandel.
Jy besef dit nie eers nie, maar jy het dalk begin om op jou man se kop te sit. Miskien met julle begroting. Jy besluit hoeveel spandeer mag word en wanneer. Of jy ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Sien jy jouself deesdae net as ma, huishoudster of gasvrou? Kom geleidelik uit jou groef en word weer jou man se minnares! Maak hom bewus ...
Wat is die verskil tussen ’n goeie verhouding en ’n voortreflike een? Die hoeveelheid pret en humor wat julle deel, maak die verskil! Opwinding is ...