Hoekom dwaal jou of sy oë?

Hoekom dwaal jou of sy oë?

Die dag toe jy in die kerk gestaan het en jou huweliksbeloftes afgelê het, het julle net oë vir mekaar gehad, maar hoekom verander dit nóú?

Wanneer jy of jou huweliksmaat smag na ’n bietjie liefde en aandag of wanneer seerkry uit jou kinderjare by jou spook, is dit maklik vir ’n oog om ’n bietjie te dwaal. ’n Affair mag dalk opwindend en na die regte doepa klink om weer spesiaal te voel, maar dit kan jou huwelik ruïneer.

Moenie onkant betrap word nie en as die rooi ligte begin flikker, maak werk daarvan om jou huwelik te red.

’n Huwelik vol leemtes is ’n maklike prooi

As jou maat altyd moet baklei om seks by jou te kry, sal hy makliker vir ’n vrou val wat met hom flankeer, of wat grappies met ’n seksuele ondertoon maak.

Miskien is jou man uitgehonger om gewaardeer te voel, en word daarom deur ’n vrou geprikkel wat vir hom ’n kompliment gee.

Dalk voel jou man dat jy hom nie nodig ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ons Evasgeslag kan gou vinger wys, maar weet ons werklik wat die manne wil hê? Hier is ’n paar verrassende antwoorde. Wees vir hom ’n ...

Voel dit asof jy en jou man oor niks anders as geld baklei nie? Ons wys hoe julle die finansies saam kan bestuur as ’n ...

Scroll to Top