As jy probeer om julle verhouding te beheer...

As jy probeer om julle verhouding te beheer…

Jy dink almal se geluk hang van jou af. So, jy probeer om julle verhouding te beheer. Jý besluit waar julle vakansie gaan hou en hoeveel geld julle kan uitgee. Maar sal jou man dit aanvaar?

Jy wil die verhouding ten volle beheer

‘n Suksesvolle verhouding gaan oor ons. Die verhouding met probleme is die een wat gaan oor ek en jy. Dis soos die ou gesegde wat sê ’n huwelik is nie 50/50 nie, maar 100/100.

Partykeer gee jy meer. Ander kere gee die ander een meer.

So, wat is ons in ’n huwelik? Dit is iets onsigbaars, maar dit is daar. Dit is iets wat apart is van die ek en jy in ’n verhouding. Een van die grootste gevare vir die ons in julle verhouding is wanneer jy probeer om jou man soos ’n kind te behandel.

Jy besef dit nie eers nie, maar jy het dalk begin om op jou man se kop te sit. Miskien met julle begroting. Jy besluit hoeveel spandeer mag word en wanneer. Of jy besluit hoe hy moet optree en watter werk ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...

Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!