Beskerm jou vel heeldag teen skadelike sonstrale [Promosie]

Beskerm jou vel heeldag teen skadelike sonstrale [Promosie]

Heliocare se Ultra 90-jelsonskerm SBF 50+ bied meer as net sonbeskerming. Dit is ’n gevorderde mengsel van antioksidante en breëspektrum filters wat jou vel beskerm tydens blootstelling aan die son. 

Hoekom SBF 50 so belangrik is vir jou vel 

SBF 50+ is nie net ’n nommer nie; dit is jou skild teen sonskade.

Heliocare se Ultra 90-jelsonskerm SBF 50+ bied breëspektrum beskerming teen UVA- en UVB-strale, wat voortydige veroudering kan veroorsaak en die risiko van velkanker kan verhoog.

Deur skadelike strale uit te filtreer, ...

Heliocare se Ultra 90-jelsonskerm SBF 50+ bied meer as net sonbeskerming. Dit is ’n gevorderde mengsel van antioksidante en breëspektrum filters wat jou vel beskerm tydens blootstelling aan die son. 

Hoekom SBF 50 so belangrik is vir jou vel 

SBF 50+ is nie net ’n nommer nie; dit is jou skild teen sonskade.

Heliocare se Ultra 90-jelsonskerm SBF 50+ bied breëspektrum beskerming teen UVA- en UVB-strale, wat voortydige veroudering kan veroorsaak en die risiko van velkanker kan verhoog.

Deur skadelike strale uit te filtreer, voorkom hierdie sonskerm skade soos sonbrand, donker kolle, en selfs DNS-skade.

Die liggewig jel-formule maak dit ideaal vir daaglikse gebruik.

Maak hierdie sonskerm deel van jou daaglikse velsorgroetine om te verseker dat jou vel op lang termyn gesond en stralend sal lyk.

Beskerm jou vel daagliks!  

Belê nou in Heliocare se Ultra 90-jelsonskerm SBF 50+ Geniet sagte, olievrye, breëspektrum beskerming met kragtige antioksidante. Hou jou vel stralend en gesond elke keer as jy dit aansmeer.

Beskerm jou vel daagliks!

Die natuurlike manier om jouself teen die son te beskerm

Die basis van Heliocare se SBF 50-produkte is Fernblock®, ’n natuurlike antioksidant afkomstig van die Polypodium leucotomos-varing van Sentraal-Amerika.

Dit is bekend vir sy kragtige fotobeskermende eienskappe, neutraliseer vrye radikale en versterk die vel se natuurlike verdediging teen die skadelike effekte van UV-strale.

Hierdie unieke bestanddeel help ook om die vorming van donker kolle, voortydige veroudering, en selfs velkanker te voorkom.

Wanneer dit gekombineer word met gevorderde sonskermfilters en Heliocare se Sunsphere-tegnologie, lewer dit uitstekende sonbeskerming en is dit sag op die vel.

Of jy nou blootgestel is aan UVB-, UVA-, sigbare lig- of infrarooi-straling, bied Fernblock® omvattende velbeskerming.

Geformuleer met die beste bestanddele vir ekstra beskerming 

Benewens sonbeskerming, bevat Heliocare se Ultra 90-jelsonskerm SBF 50+ ook groen tee-ekstrak om die antioksidantkrag verder te versterk.

Dié aftreksel neutraliseer vrye radikale wat DNS-skade en veroudering kan veroorsaak.

Vir diegene met olierige of aknee-sensitiewe vel is Phytosphingosine nog ’n sleutelbestanddeel, wat talgproduksie beheer en uitslag voorkom.

Dit teiken die bakterieë wat verantwoordelik is vir aknee, sonder om porieë te verstop of oortollige olie by te voeg.

Hierdie kragtige kombinasie bied langdurige sonbeskerming wat jou vel voed, olie beheer, en skade herstel, wat dit ’n noodsaaklike deel van jou velsorgroetine maak.

Belê nou in Heliocare se Ultra 90-jelsonskerm SBF 50+
Geniet sagte, olievrye, breëspektrum beskerming met kragtige antioksidante. Hou jou vel stralend en gesond elke keer as jy dit aansmeer.

Deel die artikel

Méér artikels

Enige veltipe kan sensitiwiteit ondervind, trouens ’n verrassende aantal vroue sukkel met dié toestand, wat kan wissel van matig tot ernstig. “Sensitief” en “allergies” beskryf ...

Annique Rooibos se betroubare en innoverende velsorg- en gesondheidsprodukte verseker dat elke vrou op haar beste lyk en voel. Jy kan nou ’n ekstra inkomste ...

Scroll to Top