‘Dis goed om eg aan jouself te wees’ - ELMA POSTMA

Dis goed om eg aan jouself te wees

Vir ELMA POSTMA is haar huislewe, hartsmense en vrede die grootste prioriteit. Om tyd te koester, beteken ’n rustiger lewe wat se waarde lê in die kleiner, eenvoudiger dingetjies.

Die slim mense sê dis beter om buigbaar te wees in jou denke as om vasgevang te raak in ’n vasgestelde manier van dink en doen.

Ek stem saam. Om elke dag ’n klein bietjie te verander – en ook jou strukture en roetines daarby aan te pas – help om hierdie buigsaamheid te kweek.

Vir ’n geswore “people pleaser” ...

Vir ELMA POSTMA is haar huislewe, hartsmense en vrede die grootste prioriteit. Om tyd te koester, beteken ’n rustiger lewe wat se waarde lê in die kleiner, eenvoudiger dingetjies.Die slim mense sê dis beter om buigbaar te wees in jou denke as om vasgevang te raak in ’n vasgestelde manier van dink en doen.Ek stem...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Akteur en motiveringspreker FRANK RAUTENBACH het geleer dat die lewe nie net goed of sleg is nie. Dit gaan oor balans vind tussen die pyn ...

ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe, hoe geloof haar dra, en natuurlik oor ...

Scroll to Top