Andriëtte Norman

Sukkel jy met ’n gebrek aan selfvertroue? 

Dis lekker om te sien hoe ons kinders met sterretjies in hulle oë na my kyk. Die hoogtepunt van elke dag is vroegoggend, wanneer die warm lyfies langs ons in die bed kom kruip.

Elke minuut word gekoester, want wie weet hoe lank dit gaan hou? En die jongste enetjie, wat nog te klein is om self op te klim, se eerste roep as die ogies oopgaan, is: Maaaammaaa!” Dis die mooiste woorde nog.

Vir hulle is hiérdie ma goed genoeg, en dis ...

Dis lekker om te sien hoe ons kinders met sterretjies in hulle oë na my kyk. Die hoogtepunt van elke dag is vroegoggend, wanneer die warm lyfies langs ons in die bed kom kruip.Elke minuut word gekoester, want wie weet hoe lank dit gaan hou? En die jongste enetjie, wat nog te klein is om...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Akteur en motiveringspreker FRANK RAUTENBACH het geleer dat die lewe nie net goed of sleg is nie. Dit gaan oor balans vind tussen die pyn ...

ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe, hoe geloof haar dra, en natuurlik oor ...

Scroll to Top