Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Ek wil verander, maar hoe? 

Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Die enigste manier om te verander is om die eie ek te kruisig. 

Verandering kom as jy van jou eie troon afklim  

Jy sit in ’n vergadering en die partye stem nie saam nie. Jy weet jy moet kalm bly, maar daar doen jy sowaar die teenoorgestelde!

Dalk het iets soortgelyks al met jou gebeur tydens ’n gesprek met jou man of jou tienerdogter. Jy weet jy moet nie nou jou ...

Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Die enigste manier om te verander is om die eie ek te kruisig.  Verandering kom as jy van jou eie troon afklim   Jy sit in ’n vergadering en die partye stem nie saam nie. Jy weet jy moet kalm...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top