Geen pyn te erg en geen wond te diep nie

Geen pyn te erg en geen wond te diep nie

Jy is dalk gebroke, maar waaraan jy kan vashou, is dat jy nooit op ’n punt is waar jy nie herstel kan word nie. Jy kan nuut begin, dinge kan beter word as wat jy ooit kon droom. SUNÉ–CHARI SUTTON, bedieningsleier by Doxa Deo, deel hierdie hoop by die Vroue wat Glo–retreat.

Terwyl ’n krisis besig is om te gebeur, beleef jy skok en het jy baie vrae. Eendag, wanneer jy terugkyk na hierdie tyd, sal jy egter die mooi raaksien en hoe jou geloof jou gedra het.

Die storie van jou ...

Jy is dalk gebroke, maar waaraan jy kan vashou, is dat jy nooit op ’n punt is waar jy nie herstel kan word nie. Jy kan nuut begin, dinge kan beter word as wat jy ooit kon droom. SUNÉ–CHARI SUTTON, bedieningsleier by Doxa Deo, deel hierdie hoop by die Vroue wat Glo–retreat.Terwyl ’n krisis besig...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

MELISSA VAN BILJON het tydens die Vroue wat glo-retreat vertel dat almal unieke uitdagings het om te trotseer. Kom leer hoe jy jou roeping kan ...

KARIEN BASSON het tydens die vroueoggend “Regte Vroue. Regte Geloof.” vroue aangemoedig om rustig te raak wanneer dit voel of hulle lewe uitmekaar val. Beskou ...

Scroll to Top