Hoe kan ek meer vrede kry?

Hoe kan ek meer vrede kry? 

Almal smag na minder konflik en meer vrede. Dit lyk of mense nie eens in geloofsgroepe met mekaar kan klaarkom nie. Die opdrag staan: Wees vredemakers! 

Aanvaar die uitdaging dat harmonie by jou begin 

Daar kom seisoene waarin ons moet spartel om net kop bo water te hou. Baiekeer kan jy niks doen om die omstandighede te verander nie.

Jy beland dan tussen die vloer en die politoer. Soms is jy selfs nie meer lus om aan te gaan met die lewe nie … Tog kan jy iets verander. Jý kan verander!

Jy kan verander hoe jy na die wêreld kyk. Jy kan besluit om te koes vir die curve ball wat die lewe na jou kant toe gooi. Of jy kan besluit om dit vir ’n ses te slaan. Dit kry ’n mens egter nie reg as jy op jou ou manier aankarring nie.

Begin dinge doelbewus anders doen. Staan vroeër op. Maak tyd vir jouself. Raak stil. Ontdek wie jy is en hoekom jy op die aarde is. Verskuif so ’n bietjie die selfopgerigte grense om jou. Dit is ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dis dalk ’n vriendin. ’n Kollega. Of ’n bekende na wie jy opgesien het. Hulle het gesê hulle glo een ding maar toe anders geleef. ...

Is ons elkeen se sterfdatum vooraf bepaal, is dit verby met jou ongeag wat jy doen of hoe jy lewe? En wie trek daardie streep? ...

Scroll to Top