Hoe om jou kind met jou tyd en liefde te ondersteun 

Vergeet van jou vergelyking en ondersteun jou kind met jou liefde en tyd! Jy is presies wie jou kind nodig het, vertel ANDRIËTTE NORMAN. 

Hoe om ’n balans tussen vergelyking en tevredenheid te vind

Een van die struikelblokke van ma-wees is vir seker sosialemediaskuldgevoel. Jy maak ’n punt daarvan om gereeld te kyk na wat ander op hulle onderskeie sosialemediaplatforms post.  

Die boodskappie, video of foto is so mooi of so ongewoon dat dit iets in jou wakker maak. Maar al wat dit doen is om jou ...

Vergeet van jou vergelyking en ondersteun jou kind met jou liefde en tyd! Jy is presies wie jou kind nodig het, vertel ANDRIËTTE NORMAN. Hoe om ’n balans tussen vergelyking en tevredenheid te vindEen van die struikelblokke van ma-wees is vir seker sosialemediaskuldgevoel. Jy maak ’n punt daarvan om gereeld te kyk na wat ander op...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Maak tyd om te ontspan en vriendskap te koester! Leer hoe om jou besige lewe te balanseer met oomblikke wat saak maak, vertel ALTA STRAUSS. ...

Scroll to Top