Ons kan nie die weer, ander mense of omstandighede beheer nie. Dis beter om beheer oor te gee en te laat gaan. Dit bring vrede as ons glo alles sal oukei wees, sê LEZELLE MJDC.Ek is opreg dankbaar vir die lewenswaarhede wat ek as kind by my entrepreneur-en-juffrou-ma geleer het.Soms sou ek ná ’n voorval...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here