HOE OM... met ’n opregte hart te luister

HOE OM… met ’n opregte hart te luister

Die Woord dring deur jou besige doenlysies en jou godsdienstige skuldgevoel. Maar eers moet jou hart se gesindheid reg wees sodat jy kan luister na die Gees, sê kognitiewe gedragsterapeut GERDI VAN DEN BERG.

Marita is altyd haastig, maar steeds vol geselsies as ek haar raakloop.

Sy gee vinnig ’n opsomming van hoe dit gaan. Wanneer ek wegstap, is ek op die hoogte van haar daaglikse wel en wee.

Hierdie vriendin is altyd op haar doenlysie gefokus. Haar lysie is soos die weduwee se kruik: dit hou net aan. ...

Die Woord dring deur jou besige doenlysies en jou godsdienstige skuldgevoel. Maar eers moet jou hart se gesindheid reg wees sodat jy kan luister na die Gees, sê kognitiewe gedragsterapeut GERDI VAN DEN BERG.Marita is altyd haastig, maar steeds vol geselsies as ek haar raakloop.Sy gee vinnig ’n opsomming van hoe dit gaan. Wanneer ek...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

CHARNÉ CRONJÉ se lewe het verander toe sy begin het om God onvoorwaardelik te vertrou. En te glo met kinderlike geloof dat Hy die onmoontlike ...

Val jy soms vas in die verlede en in kommer oor die toekoms? Dan mis jy die hemelse seëninge reg voor jou oë, sê ANNALIE ...

Scroll to Top