Hou jou vrees vir mislukking jou terug?

Hou jou vrees vir mislukking jou terug?

Altyd passievol oor die lewe, tog ken ILNE BENADIE ook teleurstelling en mislukking. Máár sy weet hoe om kanse te waag en uit die lewe se lesse te leer.

Toe my oudste ’n paar maande oud was, het ek gereken dis tyd om iets nuuts te probeer. Los ’n bietjie die TV en kies koers na die korporatiewe wêreld toe.

Dit kan mos net lekker wees! Dink net – gewone werksure, verlof, om af te wees op publieke vakansiedae ...

En toe, sowaar, met my min ervaring en al, kry ek die werk as skakelbeampte.

Dit het net ’n jaar gehou.

Nie almal is uitgeknip vir enige soort beroep nie, en dis oukei. Nou weet ek ... Soms moet ’n mens maar hou by wat jy ken en waarmee jy goed is.

My leuse in die lewe is: Vat ’n kans, wen ’n prys. As ’n mens nie waag en probeer nie, sal jy nooit weet nie.

Dit was nogal vir lank ’n innerlike blokkasie. Omdat ek net TV-werk geken het, het ek lank gesukkel om in ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

GUSTAV GOUS se werk weerspieël ’n diep verbintenis om individue en organisasies te bemagtig. Gustav gesels oor mislukking, sukses, verhoudings en ware vryheid. Deel ’n ...

Senior mense het die potensiaal om ons gemeenskap vorentoe te help en te verbeter, vertel Gryskrag se INA WILKEN. Saam kan ons die samelewing verbeter. ...

Scroll to Top