Lucia Dramat

Jou visie bepaal wat jy regtig wil hê

Om te kry wat jy regtig wil hê, is die meeste van die tyd nie so moeilik nie. Maar om te kry wat jy nou régtig wil hê, verg visie en ’n klompie doelwitte.

Wat wil jy nóú hê? Nog ’n episode, nog ’n bietjie deurblaai, ’n bietjie ontspanning, of dalk om daardie hele bak sjokolade-roomys op te eet. Dit is keuses waarmee ons elke dag worstel. En ons sal aanhou daarmee worstel solank ons nie duidelikheid kry oor wat ons régtig wil hê nie.

Om te droom en ’n visie te ...

Om te kry wat jy regtig wil hê, is die meeste van die tyd nie so moeilik nie. Maar om te kry wat jy nou régtig wil hê, verg visie en ’n klompie doelwitte.Wat wil jy nóú hê? Nog ’n episode, nog ’n bietjie deurblaai, ’n bietjie ontspanning, of dalk om daardie hele bak sjokolade-roomys...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...