Jannie Putter [oudio+video]

Sê ja vir wat jou gelukkig maak

Ons ervarings bepaal wat ons glo. Kies vandag hoe en wat jy beleef. Vind uit wat jou gelukkig maak sodat jy jou lewe daarmee kan vul.

Moenie toelaat dat vrees jou geluk steel nie

Die eienaar van ’n groot olifant het hom met ’n dun tou aan ’n boom vasgemaak. ’n Man wat verbystap, vra hom toe of hy nie bang is dat die olifant die tou sal breek nie.

Sy antwoord was eenvoudig: “Die olifant sal nooit probeer losbreek nie. Jy sien, jy leer ’n olifant ...

Ons ervarings bepaal wat ons glo. Kies vandag hoe en wat jy beleef. Vind uit wat jou gelukkig maak sodat jy jou lewe daarmee kan vul.Moenie toelaat dat vrees jou geluk steel nieDie eienaar van ’n groot olifant het hom met ’n dun tou aan ’n boom vasgemaak. ’n Man wat verbystap, vra hom toe...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...

Scroll to Top