Jy is so jonk as wat jy dink!

Jy is so jonk as wat jy dink!

Gelukkig is ouderdom net ’n getal en is vyftig die nuwe dertig. Ons help jou om jou kop reg te hou sodat jy positief oud sal word.

Die wêreld verander vinnig en daarom durf ons nie stagneer nie. Nooit nie. Ons moet energiek, betrokke en produktief bly.

Moeë, oudmodiese denke is tot nou toe as ’n onvermydelike deel van ouer word beskou. Nie meer nie! Verby is die dae van op die stoep sit en fisies en verstandelik agteruitgaan.

Party tagtigjariges kry grade, ander neem aan marathons deel en ...

Gelukkig is ouderdom net ’n getal en is vyftig die nuwe dertig. Ons help jou om jou kop reg te hou sodat jy positief oud sal word.Die wêreld verander vinnig en daarom durf ons nie stagneer nie. Nooit nie. Ons moet energiek, betrokke en produktief bly.Moeë, oudmodiese denke is tot nou toe as ’n onvermydelike...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Gee God beheer en kyk hoe jou lewe verander! Kenner LYNETTE BEER wil jou aanmoedig om te ontdek hoe vertroue op Hom kan lei na ...

Hoe kry jy dit reg om aan te hou glo wanneer dit voel of alles uitmekaar val? Leer waarhede wat jou geloof sterk maak. Hoe ...

Scroll to Top